Ys | |
---|---|
'n Ysberg. | |
Formule | H2O |
Nickel-Strunz (10) | 4.AA.05 |
Hardheid | 1½[1] |
Digtheid | 0,9167 g/cm3 |
Dubbelbreking | Eenassig (+) |
Ruimtegroep | P6₃/mmc |
Eenheidsel | a = 4.498 Å, c = 7.338 Å |
* Lys van minerale | |
Portaal Geologie |
Ys is 'n mineraal. Dit is die vaste vorm van water en kan uiteenlopende vorme soos sneeu, vriesreën, hael, gletsers of ysberge aanneem.
Tegnies gesproke is ys een van die 15 kristalfases van water.